Lipblomme

Lipblomme
Borago officinalis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Divisie:
Klas:
Subklas:
Orde:
Lamiales
Families

Die lipblomme (orde Lamiales) het hul naam te danke aan die kenmerkende bou van die blomme. Die blomme is in kranse of in pluime langs die stingel gerangskik en het meestal 'n bolip wat boon toe wys en 'n onderlip wat ondertoe en vorentoe wys. Van die vier meeldrade is twee langer as die ander twee. Die orde sluit twee families in, naamlik die egte lipblomme (Lamiaceae) en die verbenafamilie (Verbenaceae). Die Verbenaceae is hoofsaaklik tot tropiese gebiede beperk, terwyl die meeste Lamiaceae in die Middellandse Seegebied voorkom.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy